click below
click below
Normal Size Small Size show me how
idiome
Question | Answer |
---|---|
wik en weeg | besluitloos |
As jy in Rome is maak jy soos die Romeine | volg reƫls |
naald in hooimied soek | om iets onmoontlik te vind |
deur 'n ring trek | netjies wees |
uit die veld geslaan | verbaas wees |
kyk 'n gegewe perd in die bek | ondankbaar |
van die hand wys | iets weier |
in lewende lywe | werklik/realiteit |