Save
Busy. Please wait.
Log in with Clever
or

show password
Forgot Password?

Don't have an account?  Sign up 
Sign up using Clever
or

Username is available taken
show password


Make sure to remember your password. If you forget it there is no way for StudyStack to send you a reset link. You would need to create a new account.
Your email address is only used to allow you to reset your password. See our Privacy Policy and Terms of Service.


Already a StudyStack user? Log In

Reset Password
Enter the associated with your account, and we'll email you a link to reset your password.
focusNode
Didn't know it?
click below
 
Knew it?
click below
Don't Know
Remaining cards (0)
Know
0:00
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.

  Normal Size     Small Size show me how

Geskiedenis

QuestionAnswer
Wat is Geskiedenis? Vertel ons meer van mense, plekke en voorwerpe van die verlede
Wat beteken plaaslik? Dit is 'n gebied naby jou woonplek
Wat is 'n onderhoud? 'n Gesprek met iemand om inligting te kry bv 'n joernalis
Wat is 'n ondersoek? Om iets te bestudeer en te probeer verstaan.
Wat noem jy iemand wat geskiedenis bestudeer? 'n Historikus
Hoe gaan ons die plaaslike gebied beter leer verstaan? Kyk na: 1. Prente 2. Geskrifte 3. Stories en onderhoude 4. Ondersoek voorwerpe
Wat is 'n gemeenskap? 'n Groep mense wat in 'n spesifieke plaaslike gebied woon
Wat beteken dit om iets uit te stal? Om iets te vertoon sodat ons daarna kan kyk bv voorwerpe in 'n museum
Wat is 'n museum? Dit is 'n plek waar voorwerpe van die verlede uitgestal word
Wat is artifakte? Oorblyfsels van voorwerpe wat deur mense gemaak of gebruik is
Wat is 'n Argioloog? Mense wat artifakte opgrawe en bestudeer
Wat is 'n Tydlyn? Dit is die kronologiese volgorde van gebuere
Noem die voordele en nadele daarvan om fotos te gebruik om inligting te kry Voordele: Dit wys ons hoe 'n persoon of gebied gelyk het Nadele: Die fotograaf kon kies wat hy wou afneem. Daar kon dinge wees waarvan ons nie weet nie.
Noem die voordele en nadele daarvan om geskrifte te gebruik om inligting te kry Voordele: Ons kry 'n kykie in die verlede oor wat die skrywer gedink het terwyl hy dit geskryf het. Nadele: Die skrywer gee sy opinie. Kan ons dit vertrou?
Noem die voordele en nadele daarvan om onderhoude en stories te gebruik om inligting te kry Voordele: Stories en onderhoude vertel ons van wat gebeur het in die verlede Nadele: Die storie kan verdraai word. Die skrywer kon bevooroordeeld wees of vergeet het.
Noem die voordele en nadele daarvan om voorwerpe te gebruik om inligting te kry Voordele: Voorwerpe is tasbare dinge wat in die verlede bestaan het Nadele: Jy moet die voorwerp met die verlede verbind anders is dit nutteloos. Jy moet weet waar dit vandaan kom.
Noem verskillende tipes museums 1. Natuurmuseum: bv Fossiele, Rotse en versteende plante 2. Vervoermusuem: bv fietse, karre en treine / trems 3. Oorlogmusuem: bv wapens, uniforms, voertuie en medaljes 4. Slawemusuem: bv boeie en kamers /selle
Waarom is musuems belangrik? 1. Ons verstaan dan die verlede beter 2. Dit prikkel ons belangstelling in dinge van die verlede
Verduidelik hoe 'n voorwerp/artikel in 'n museum se etiket moet lyk 1. Dit moet die artikel/voorwerp beskryf 2. Dit moet beskryf hoekom die voorwerp/ artikel belangrik was 2. Dit moet verduidelik hoe dit gebruik was
Wat bedoel ons by eienskappe van mense? Dit wat deel van 'n persoon se karakter is bv vriendelik, eerlik en sorgsaam.
Wat is 'n politieke gevangene? mense wat tronk toe gestuur word omdat hulle opstaan vir dit waarin hulle glo
Wat is 'n opoffering? As jy iets prysgee ter wille van iets anders
Wat is menseregte? Die basiese dinge wat elk persoon moet hê bv water, kos, toegang to mediese hulp, behuising
Waar is Nelson Mandele gebore en vertel oor sy kleintyd 1. Gebore 18 Julie 1918 in Mveso in die Oos Kaap 2. Hy het skape opgepas toe hy klein was 3. As jong man het hy protes optogte gelei teen apartheid
Waarvoor is Nelson Mandela bekend? 1. Hy en sy vriende het 'n vryheidsmanifes geskryf 2. Hy is tronk toe gestuur vir 27 jaar as 'n politieke gevangene in Robbeneiland 3. Hy het na sy vrylating SA se eerste swart president geword 4. Leier van die ANC
Wie was Mandela se vrou? Winnie Mandela
Wat is 'n fossiel? Beendere wat opgegrawe en bestudeer word
Seine Boodskappe met lig en klankodes wat vuurtorings aan skepe uitstuur
Wat beteken vernederend? Wanneer iets gebeur wat iemand ongemaklik laat voel
Wat is jou karakter? Dit is die persoon wat jy is.
Wat is 'n Hindoe? Dit is 'n persoon wat in die Indiese geloof, Hindoeisme glo.
Wat is 'n vryheidsvegter? Mense wat vir mensregte veg.
Wat is 'n voorreg? 'n Spesiale reg wat net party mense kry.
Wat beteken die woord respekteer? Om te wys jy gee om oor ander mense se idees en gevoelens.
Wat is 'n leier? Iemand wat leiding gee.
Wat was apartheid hier in Suid-Afrika 'n manier om swart, bruin en Indiër mense apart van wit mense te hou. Die ou regering in SA het die wit mense beter behandel.
Wat is 'n protes? Optrede soos 'n optog om teenstand of ongelukkigheid oor iets te wys.
Wat is 'n manifes? 'n Geskrewe papier wat sê wat almal toegelaat mag word om te doen.
Wat het die vryheidsmanifes gesê? Die mense van Suid-Afrika verklaar voor ons en die hele wêreld: Dat SA behoort aan almal wat daarin woon, swart en wit.
Wanneer het apartheid opgehou? 1994
Hoe is swart en wit mens apart gehou in die apartheidsjare? Nie toegelaat om op dieselfde bus of trein te ry nie. Swart mense mag nie gestem het nie. Wit mense het goeie werke en groot huise gekry.
Wat is die naam van die manifes wat Mandela en sy vriende geskryf het? Vryheidsmanifes
Hoeveel jaar was Mandela in die tronk? 27 jaar
Waarom het die regering vir Mandela uit die tronk vrygelaat? Mense in SA en ander lande oral in die wêreld het teen apartheid geprotesteer. Apartheid is beindig.
Wie kon in die verkiesing in 1994 stem? Almal ouer as 18 jaar.
Gee voorbeelde van hoe Mandela geleer het om 'n leier te wees. 1. Donkie storie (moenie jou vyand sleg laat lyk nie) 2. Stories wat sy ma vertel het (gee om vir ander) 3. Sy pa het hom geleer om op te staan vir waarin hy glo 4. By die hoofman (Xhosa) het hy geleer om eers te luister voor jy praat.
Wat is 'n prokureur? 'n persoon wat mense help met goed wat met die wet te doen het
Wat is 'n kompartement op 'n trein? aparte kamertjie met sitplekke op 'n trein
Wanneer is Mahatma Gandhi gebore? 2 Oktober 1869
Watter beroep het Gandhi beoefen? Hy was 'n prokereur
Wat was 'n groot vernederende ervaring vir Gandhi? Hy was van 'n trein afgegooi omdat hy nie wit was nie. Hy het 'n eerste klas treinkaartjie gekoop, maar was nogsteeds afgegooi
Wat is die wette van 'n land? Dit is die reëls van 'n land
Wat is menseregte? Die basiese dinge wat elke persoon moet hê.
Wat beteken Satyagraha? Die krag wat van waarheid en liefde kom.
Wat is die Hindoe woord vir "Groot Siel" Mahatma
Wat was die Groot Optog? Dit was van Natal tot in Transvaal. Duisende vroue, kinders en mans het saam Gandhi geloop teen die onregverdige wette. Hy was baie maal gearesteer en moes 'n boete betaal.
Created by: jackiemvis
Popular History sets

 

 



Voices

Use these flashcards to help memorize information. Look at the large card and try to recall what is on the other side. Then click the card to flip it. If you knew the answer, click the green Know box. Otherwise, click the red Don't know box.

When you've placed seven or more cards in the Don't know box, click "retry" to try those cards again.

If you've accidentally put the card in the wrong box, just click on the card to take it out of the box.

You can also use your keyboard to move the cards as follows:

If you are logged in to your account, this website will remember which cards you know and don't know so that they are in the same box the next time you log in.

When you need a break, try one of the other activities listed below the flashcards like Matching, Snowman, or Hungry Bug. Although it may feel like you're playing a game, your brain is still making more connections with the information to help you out.

To see how well you know the information, try the Quiz or Test activity.

Pass complete!
"Know" box contains:
Time elapsed:
Retries:
restart all cards