Geskiedenis hoofstuk Word Scramble
|
Embed Code - If you would like this activity on your web page, copy the script below and paste it into your web page.
Normal Size Small Size show me how
Normal Size Small Size show me how
Question | Answer |
Khoi Khoi-Khoi en San eienskappe | Khoi-Khoi: mense van mense, nomadies, veewagters, boere, Hottentotte. San: mense wat anders is as ons, geen diere, jagter-versamelaars, Boesmans |
Wat het vroeë Hollandse setlaars met Khoi-Khoi en San gedoen? | Handelgedryf |
Waarmee het swart boere geboer? | Sorghum en broodmanna (kort somer reënval) |
Waarvoor staan HOIK | Hollandse Oos Iendiese Kompanjie. |
Hoekom het lande in Europa met mense in SA handel gedryf? | SA in die middel van hul roete na Indië. |
Wat het die HOIK vir Jan van Riebeeck gebeveel? | Om n verversingstasie in Kaapstad op te rig. |
Wat is Jan van Riebeeck se vrou se naam? | Maria de la Quellerie |
Hulle het groot groente tuine aangelê. Wat word die tuine genoem? | Kompanjietuine |
Waarom was slawe na Kaap gestuur? | Jan van Riebeeck was verbied om plaaslike mense te gebruik as slawe |
Wat moes slawe doen (hoof akt)? | Tuine aanle, huise bou, verversingstasies oprig |
Waar was vroeë slawe geneem? | Slawe huis, Withuis, White house |
Waarvandaan was eerste slawe van SA? | Angola |
Wat is die 3 hoofgroepe waarin slawe aktiwiteite in gedeel kan word? | Huishoudelike slawe. Plaaswerkers. Ander slawe aktiwiteite. |
Noem 5 aktiwiteite wat huishoudelike slawe moes doen. | Naaldwerk. Kook. Water haal. Skoonmaak. Klere en beddens was. |
5 Aktiwiteite van plaaswerkers. | Tuinwerk . Plante nat. Onkruid. Vee oppas. Uitwinning. |
Noem 5 ander slawe aktiwiteite. | Karretjie drywers. Messelaars. Bouers. Verwers. Skrynwerker. |
4 slawe reëls. | Moet reën 10uur by huis. Mag nie op waens of perde. Mag nie tydens kerk bymekaar. Mag nie op straat met iemand praat |
Hoe is Afrikaans ontwikkel? | (Xhosa + slaaf) + Europese tale (veral Nederlands) = Afrikaans |
Na wat was slawe genoem? | Maand van Jaar Dag van week Klassieke name Portuguese name Bybel karakters. Hollandse vanne Na eienaar vernoem |
Watse diere het uitgesterf agw trekboere. | Bloubok en kwagga. |
Watse taal het die trekboere gepraat? | 'die taal' Dit is n vroeë weergawe van Afrikaans |
Wat het William Bleek gedoen? | 'n Argief van historiese versameling tekste van |xam en !kun begin. |
Wat het Lucy Lloyd gedoen. | Sy het Bleek se argief oorgeneem toe Bleek gesterf het. |
Created by:
Zeelikestolearn
Popular History sets